Kontak | Contact: 011 953-1165 / 087 985 2560


Kampioenafrigter, Tjaart van der Walt, kry Wit Bul-bloed



Kampioenafrigter, Tjaart van der Walt, kry Wit Bul-bloed

Monnas, se Wit Bulle-rugbyspan verwelkom in November 2016 hulle nuwe rugbybreier, Tjaart van der Walt. Van der Walt (39) het in sy loopbaan reeds drie Superrugbyspelers, sewe Curriebeker-spelers en vier o/20 SA-rugbyspelers opgelewer.

Volgens Monnas se skoolhoof, mnr. Johann Calitz,

Monnas 2015 – TOP 10 Matrieks



Monnas 2015 – TOP 10 Matrieks

2014 Gr12-Uitslae/Reslults



Hoërskool Monument se Graad-12 leerders doen dit weer! Monnas se matriek-leerders van 2014 presteer ongelooflik en vêr bo die gemiddelde tydens die afgelope finale matriek-eksamen – BAIE GELUK aan elke leerder en ons hardwerkende personeel – Monnas is trots op …

25-Jaar Reünie



25-Jaar Reünie

Op 25 Oktober 2014 vier ons die 25-jaar reünie van die matriekklas van 1989.
Ons kom vanaf 16:00 by die skool bymekaar vir ‘n aand vol herinneringe en pret. Die koste beloop R200 per volwassene, R120 per kind wat 12 …

Monnas Presteer!



Monnas Presteer!

Vir Hoërskool Monument se sportmanne en -vroue is dit nie genoeg om net op plaaslike vlak te presteer nie.
Die skool se onlangse prestasies bewys hul erns om nasionaal en internasionaal naam te maak.
Die skool se sportsterre het onder …

Matriek met 8 A’s (2013)



Matriek met 8 A’s (2013)

Bianca Auret (18), oudonderhoofmeisie van akademie van die Hoërskool Monument in Krugersdorp, wil ’n chemiese ingenieur word en só die land se ekonomie help verbeter.

Sy en haar nie-identiese tweelingsuster, Simoné (18), is die jongste dogters van Blikkies (53), ’n …